GalleriesSports galleries

GALERY – Swartbalspelers laat teenstanders les opsê in derde ronde

Spelers wat besonder goed gevaar het die naweek, is Hein Heine (Full Moon 1) wat al nege sy wedstryde gewen het. Charles Wahlstrand (Full Moon 1), Leon Pieterse (Full Moon 2), Craig Housden (Full Moon 2) het elk sewe uit die nege wedstryde gewene en JP Joubert (Full Moon 2) het ses wedstryde gewen.

Related Articles

Back to top button