[GALERY] Ermelo Hengelklub bied eerste klubhengel-kompetisie in bitter koue weer aan

Die grootste karp in die mans-afdeling (3.641kg) is deur Hermann Fourie gevang en die grootste baber (0.260kg) is gevang deur Jaco Oosthuizen.

Exit mobile version