Ermelo Landbou fees bied groot pret vir oud en jonk

Daar was groot opwinding en geselligheid by vanjaar se Landbou Fees.

Die Ermelo Landbou Fees het die naweek van 1 tot 3 Maart soos oudergewoonte plaas gevind.

Die jaar se skou het gesorg vir groot pret vir alle skougangers.

Die speelgoed stalletjies was oral te siene met elkeen iets wat die jonges se aandag getrek het.
Die CMR stalletjie het die heerlikste eetgoedjies te koop gehad.
Party Fusion se stalletjie het die mooiste ballon uitstalling in een van die sale vertoon.
Pieter Koen het die skare Donderdag aand heerlik vermaak en lekker laat saam sing.
Pieter Koen het die aan die gehoor gedemonstreer hoe om jou biscuit te skud.
Die skare het aan die lippe en woorde gehang van Jo Black met sy vertoning wat nie net die skare vermaak het nie, maar ook aan hulle hartsnare geraak het.
Jo Black het ‘n kragtige vertoning gelewer wat die mense van Ermelo gelos het met vele om oor na te dink. Hy het hoop aan die skare gebring.
Felicia Desmon is een van die vele ruiters wat vanjaar se skou by gewoon het.
Die EHS se restuarant was terug op sy plek en reg om die skougangers te bedien.
Die Hoëvelder het van die ouer mense van die SAVF tehuis geneem vir heerlike koek en tee by die EHS restuarant.
Boeboe die nar het vele skole vermaak met haar speletjies en danse wat sy aan die kinders geleer het.
Skape het van elke kant af beoordeel.
Die resies tussen, perde, motorfietse, atlete en fietsryer het die skare op hulle voete gehad.
Die skougangers het die pretpark geniet.
Die beeste is almal goed beoordeel om die kampioen in elke klas te bepaal.
Die SANBS het mense ingelig en aangemoedig om bloed te skenk.
Ouers het die pretpark saam met hul kinders geniet.
Pluimvee is beoordeel deur kenners in die veld.
Die bul is as beide die junior en groot bul kampion aangewys.

Exit mobile version