Ligbron se bloumasjien te sterk vir futlose Dinamika

Die Liggies het reeds in die eerste helfte hul stempel op die wedstryd afgedruk en teen rustyd reeds 19 -0 voorgeloop.

Die onderskeie wintersportspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Saterdag in die laaste van die Superreeks-wedstryde voor die eind-stryd, teen Hoërskool Dinamika te staan gekom.

 

Exit mobile version