GalleriesSchools galleries

Laerskool Ermelo vier Valentyns met atletiek

Laerskool Ermelo het verlede Woensdag ’n Valentyns-atletiekbyeenkoms aangebied.

Galery:

Laerskool Ermelo het verlede Woensdag ’n Valentyns-atletiekbyeenkoms aangebied waaraan vyf skole deelgeneem het.

Laerskool JJ van der Merwe met 461 punte was die wenner met Laerskool Ermelo (423)’n kortkop ná hulle.

Laerskool Piet Retief was derde met Ermelo Primary vierde en Laerskool Kallie de Haas van Standerton in die vyfde plek.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Ridge Times and Standerton Advertiser.

For more news and interesting articles, like us on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

Related Articles

Back to top button