GalleriesSports galleries

Fotogalery: Rolbal Highveld Trips, Ermelo

Fotos van die naweek se rolbal- aksie tydens die Highveld Trips op Ermelo.

Ermelo Rolbalklub was die naweek die gasheer vir die Highveld Trips mans en dames kampioenskap.

Spanne van Secunda, Ermelo en Standerton het teen mekaar meegeding.

In die vroue-afdeling het Ermelo se spanne met die eerste en tweede plek weggestap, Standerton was derde en Secunda vierde.

In die mans-afdeling beklee Secunda die eerste twee plekke met Ermelo  derde en Standerton vierde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button