Community galleriesGalleries

Ooievaar land in koue weer by EARS

'n Sewe week oue werpsel Jack Russell Spaniel-kruisings het die week by EARS aangeland.

‘n Sewe week oue werpsel Jack Russell Spaniel-kruisings het die week by EARS aangeland.

Hul kleure wissel van swart, swart-en-wit en selfs bruin-en-wit.

Enige persoon wat belangstel om een van die hondjies aan te neem, kan gerus vir Ronél van der Merwe, voorsitter van EARS, by 083 976 7113 of 083 400 1079 skakel.

Daar is tans 28 honde en sewe katte in EARS se sorg en die nood vir kos en komberse is steeds groot.

Ronél bedank die gemeenskap vir hul bydrae en omgee en ook ‘n groot woord van dank aan Cheryl Steyn van Schnauzer Friends wat R2 000 aan EARS geskenk het.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button