GalleriesSchools galleries

Liggies troef Piet Retief in eerste ligawedstryde

Op die hokkieveld het die Liggies skoonskip gemaak.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se wintersportspanne het die ligaseisoen Vrydag goed afgeskop met ‘n rits goeie oorwinnings oor HoĆ«rskool Piet Retief.

Op die rugbyveld het die “Blou Masjien” voortgerol en agt van hul nege wedstryde gewen.

Die tellings was: eerstes wen 23 ā€“ 6; tweedes wen 39 -12; derdes wen 24 ā€“ 3; 0/16B wen 29 ā€“ 0; 0/16A wen 36 ā€“ 5; 0/15B wen 34 ā€“ 12; 0/15A wen 22 -10; 0/14B wen 8 ā€“ 5 en 0/14A verloor 0 ā€“ 56.

Op die hokkieveld het die Liggies skoonskip gemaak.
Die uitslae is: eerstes wen 1-0; tweedes wen 2-1; 0/16A wen 4-2; 0/15B wen 2-0; 0/15A wen 5-1 en 0/14A wen 3-0.

Ligbron se netbalspanne kon nie al hul wedstryde wen nie, maar goeie pogings is deur al die spelers gelewer.

Die uitslae is: eerstes wen 24 ā€“ 13; tweedes verloor 5 -14; 0/16B wen 12 ā€“ 9; 0/16A verloor 6 -16; 0/15C wen 13 -9; 0/15B wen 11 -8; 0/15A verloor 4 -15; 0/14C wen 10 ā€“ 3; 0/14B wen 12- 0 en 0/14A wen 13 ā€“ 6.

Related Articles

Back to top button