GalleriesSports galleries

Fotogalery – EHS hou 2-bal beterbal gholfkompetisie

138 Spelers het aan die EHS gholfkompetisie deelgeneem. Kyk hier na die fotos van die dag.

 

Hoërskool Ermelo het Saterdag ‘n geslaagde 2-bal beterbal gholfkompetisie op die Ermelo Buiteklub gehou. Die kompetisie het ’n mooi getal van 138 spelers gelok.

Lees die berig in dié week se uitgawe van die Hoëvelder.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button