Fotogalery – Ligbron Graad 8’s hou Groentjieskonsert

Gr. 8's nou volwaardige "Liggies".

 

Ligbron Akademie vir Tegnologie se gr.8 leerling het dié week hul Groentjieskonsert aangebied met die tema “Om die wêreld”. Hulle is ná afloop van die konsert met die simboliesie aansteek van kerse as volwaardige Liggies verwelkom.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Exit mobile version