Akademiese seun en dogter van die jaar: Liza Koegelenberg en Tom Slabbert
Akademiese seun en dogter van die jaar: Liza Koegelenberg en Tom Slabbert
Sportseun en dogter van die jaar: Dominique Smith en Hardus Rothmann
Sport-en akademiese seun/dogter: Dominique Smith, Tom Slabbert en Amy Greyling (Amy en Dominique deel die toekenning).
Liza Koegelenberg: Veelsydigheidstrofee, beste leerder gr.7, beste leerder in Tegnologie/ EBW / SW / Wiskunde (deel met Simoné Beyer) / Afrikaans & Engels / Afrikaans / LWO / Kuns en Kultuur / NW, Akademiese dogter
Hoofleiers vir 2016: Anke de Kock (onder-hoofdogter), Lana Herholdt (hoofdogter), mnr. Marius Nel, Arend Fourie (hoofseun) en Frankie dos Reis (onder-hoofseun)
Beste redenaars: Chanelle Smith (senior) en Lamé Roux (junior)
RD Engelbrecht (jnr. rugbyspeler, landloop 0/10 & 0/11), Sias Jacobs ( Krieketspeler van die jaar) en Khaya Mkhonza (beste ladloopatleet 0/12 & 0/13).
Prajna Bhika – beste eenmansaak.
Beste leerders: Anke de Kock (gr.6), Danika Drotsky (gr.5) en Lana Herholdt (gr.6)
Anke de Kock en Lana Herholdt – beste tweemansaak.