Local newsNews

Feral Watch & TNR op Ermelo op soek na eienaar van katjie

Indien jy hom gesien het skakel gerus Feral Watch & TNR by 060 916 8241 of sy eienaar by 062 987 7330.

Feral Watch & TNR op Ermelo is op soek na ’n verlore katjie wat in Buhrmanstraat weggeraak het.

Sy eienaars is baie bekommerd en vra dat enige iemand wat hom dalk opmerk hul in kennis sal stel.

Volgens ’n inskrywing op die Feral Watch & TNR se Facebookblad, is die katjie nie ’n rondloop-kat nie en vermoed hul dat iets hom laat skrik het of dat iemand hom as ’n wilde kat misgis het.

Indien jy hom gesien het skakel gerus Feral Watch & TNR by 060 916 8241 of sy eienaar by 062 987 7330.

Related Articles

Back to top button