Mnr. Andrew Roos se foto “Op haar tone” is as wenner in die senior-afdeling in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Andrew Roos)
Me. Elzaan Myburg is met haar foto “Wit Baard” as die 1-ster wenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburg)Mnr. Andrew Roos se foto “Op haar tone” is as wenner in die senior-afdeling in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Andrew Roos)Mnr. Jacques Kruger het die junior-afdeling in die vasgestelde onderwerp met sy foto “Merrell” gewen. (Foto: Jacques Kruger)Mnr. Jan van Niekerk se foto “Two Hippo Heads” is as die 5-ster wenner aangewys. (Foto: Jan van Niekerk)Mnr. George Prinsloo se foto “Skeertyd” is as die 4-ster wenner aangewys. (Foto: George Prinsloo)Mnr. Jacques Kruger se foto “Vroulief” het die 3-ster afdeling gewen. (Jacques Kruger)Me. Dalena van der Westhuizen se foto “Steampunk” is as die 2-ster wenner aangewys. (Foto: Dalena van der Westhuizen)