Local sportSport

Ermelo gimnaste presteer by Noordelike Streekskampioenskap

’n Totaal van 38 vlak 1-3 gimnaste van Ermelo het Mpumalanga verteenwoordig.

Gimnaste van Ermelo Gimnastiekklub het op 15 en 16 Julie aan die Noordelike Streekskampioenskap vir gimnastiek in Pretoria deelgeneem.

Gimnaste van Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga het aan die kampioenskap deelgeneem.

’n Totaal van 38 vlak 1-3 gimnaste van Ermelo het Mpumalanga verteenwoordig.

Gimnaste het medaljes verwerf op grond van hulle gemiddelde prestasie op al vier apparate wat hulle moes doen.

’n Gimnas moes ’n gemiddeld van 8.8 uit 10 verwerf het, om goud te verdien.

Die volgende gimnaste het goue medaljes verwerf;

Wilné Geldenhuys het ’n eerste plek op die balk-afdeling behaal en Kristi du Plessis het ’n tweede plek op die vloer-afdeling en vyfde plek op brug-afdeling verower.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button