Local sportSport
Hoërskool Ermelo wys hul staal tydens wintersportbyeenkoms teen Ben Viljoen
Die standaard was van ’n baie hoë gehalte – en spelers het verseker dat ondersteuners deurgaans geboei was.
Hoërskool Ermelo het die naweek van 6 April, Hoërskool Ben Viljoen die stryd aangesê en in verskeie wedstryde hul teenstanders getroef.
Die standaard was van ’n baie hoë gehalte – en spelers het verseker dat ondersteuners deurgaans geboei was.
Die uitslae is as volg: (EHS tellings telkens eerste)
Rugby:
o/14A: 7-24
o/15A: 22-12
Tweedespan: 43-10
Eerste-rugbyspan: 27-29
Dogtershokkie:
o/14A: 6-1
o/15A: 7-0
o/16A: 0-1
Tweedespan: 8-2
Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-hokkiespan: 4-0
Netbal:
o/14A: 27-21
o/14B: 17-11
o/15A: 23-9
o/15B: 9-19
o/16A: 21-20
o/16B: 17-9
Tweedespan: 18-18
Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-netbalspan: 35-27