Local newsNews

Ekskuus meneer, ‘ Mazda’ nie ‘n stopstraat nie?

Na bewering het die bestuurder van die Mazda 3 versuim om by die stopstraat in Jacobsstraat te stop en met ’n aankomende Mercedes Benz gebots.

Twee voertuie was Saterdag, 9 Februarie omstreeks 5nm in ‘n ongeluk in Kerkstraat betrokke.

Na bewering het die bestuurder van die Mazda 3 versuim om by die stopstraat in Jacobsstraat te stop en met ‘n aankomende Mercedes Benz gebots.

Volgens kapt Carla Prinsloo, woordvoerder van Ermelo Polisie, is die bestuurder van die Mazda gering beseer en twee passasiers het ernstige beserings opgedoen.

Die bestuurder van die Mercedes en een passasier is ook ernstig beseer.

Lees ook:

https://highvelder.co.za/74454/twee-beseer-ongeluk-op-die-hoek-van-kerk-en-joubertstraat/

Related Articles

Back to top button