CrimeNews

’n 26-jarige man beroof na hy ’n saamry geleentheid gebied het na Breyten

“Oppad na Breyten het die man ’n vuurwapen op die klaer gerig en hom deursoek en beroof.” het Kapt Prinsloo gesê.

Ermelo Polisie ondersoek ‘n saak van gewapende roof nadat twee mans ‘n 26-jarige man beroof het van sy kontant en twee selfone.

Die man was volgens die Ermelo Polisie se woordvoerder, Kapt Carla Prinsloo onderweg in ‘n Toyota Yaris vanaf Ermelo na Carolina, waar hy twee mans ‘n saamry geleentheid gebied het na Breyten.

“Oppad na Breyten het die man ‘n vuurwapen op die klaer gerig en hom deursoek en beroof.” het Kapt Prinsloo gesê.

Die mans het te voet gevlug.

Lees ook:

https://highvelder.co.za/71586/vier-kapers-gee-hulself-voor-verkeersbeamptes-op-ermelo-bethalpad/

Related Articles

Back to top button