NewsSchools

Ermelo Hoërskool se matriekleerders sluit skoolloopbaan in styl af tydens die matriekafskeid

Die leerders het met hulle pragtige aandrokke en pakke tydens ’n modeparade by die skool gespog.

Ermelo Hoërskool se matrikulante het Donderdagaand, 26 September hulle matriekafskeid by Kralingberg geniet. Die leerders het met hulle pragtige aandrokke en pakke tydens ’n modeparade by die skool gespog.

Related Articles

Back to top button