NewsSchools

Laerskool JJ van der Merwe se Top 10 vir tweede kwartaal is aangekondig

Die top leerders in elke graad is Eljoné van Niekerk (Gr.4), Kristen Lloyd (Gr.5), Xander Fourie (Gr.6) en Isabel Ferns (Gr.7)

Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hul top 10 leerders in elke graad aangewys.

Graad 4 is Eljoné van Niekerk die top leerder met 93 persent gevolg deur Xander Victor, Chané Oosthuizen, Zander Müller, Elané Nel, Shivay Ramkelawan, Clarissa Nel, Shamima Joosub, Diani Jocob, Piet Willem Human en Simon Cilliers.

Graad 5 is Kirsten Lloyd die top leerder met 94 persent gevolg deur Esther Kloppers, Wianke Cloete, Elzane Breytenbach, Zahra Del Cueto Martinez, Kryn Romijn, Jan-Maarten van Schalkwyk, Rumaanah Del Cueto Martinez, Renier van Staden en Ashleigh Lourens.

Graad 6 is Xander Fourie die top leerder met 96 persent gevolg deur Elandri Kleynhans, Hayley van der Walt, Jacques Slabbert, Francois M?öller, Matthew Keulder, Kayleigh Moore, Gerhardus Hugo, Mariné Jacobsz en Andries Hugo.

Graad 7 is Isabel Ferns die top leerder met 94 persent gevolg deur Johan Strauss, Mienke Cloete, John Charles Lloyd, Jana du Plessis, Steyn Landman, Janneke de Villiers, Dané Taljaard, INge Greyling en Wiané Möller.

Related Articles

Back to top button