NewsSchools

Ligbron kroon junior redenaars

Ligbron Akademie vir Tegnologie bied jaarlikse junior redenaars kompetisie aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie se junior redenaars het op Donderdag, 12 April hul redeneringsvermoë tydens die jaarlikse Junior Redenaarskompetisie getoon.

Michelle Potgieter het die eerste plek ingeneem met haar toespraak oor die onderwerp, ‘Moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanvaar nie’, gevolg deur Lelani Davel met haar toespraak oor die moderne vrou wat geleidelik die man se rol in die samelewing oorneem.

Lees ook: Leanie dans ligvoets tot in SA’s

In die derde plek was Zack Bosman met sy toespraak oor die onderwerp, ‘Almal hou van ‘n tiener met die hoed in die hand’.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button