NewsSchools

Erries hou swierige Valentynsbal

’n Verfrissende kelkie is op die Erries se terrein genuttig en die paartjies is met ’n donkiekar en koets vervoer na die saal, wat met liggies versier was.

Die Erries het op Woensdag, 7 Februarie ’n vroeë Valentynsbal aangebied en die hoëhakskoene en dasse is afgestof.

’n Verfrissende kelkie is op die Erries se terrein genuttig en die paartjies is met ’n donkiekar en koets vervoer na die saal, wat met liggies versier was.

Lees ook: Ermelo Hoërskool presteer in die Gert Sibande District

Die rooi tapyt het daarna op hulle gewag.

Die Erries het mnr. Oubaas de Jager vir sy aandeel in die bal bedank.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

Related Articles

Back to top button