NewsSchools

Marnelé verwerf nasionale danskleure

Marnelé van den Bergh verwerf dubbel Suid-Afrikaansekleure by SA DANCE MASTERS FEDERASIE-kompetisie.

 

Marnelé van den Bergh van Hoërskool Ermelo (Gr.10) het die afgelope naweek aan die SA DANCE MASTERS FEDERASIE-kompetisie deelgeneem en  dubbel Suid-Afrikaansekleure verwerf.

Sy behaal 88% vir Free Style-groepdans en 86% vir Disco.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button