School sportSport

Stannies kry pak slae met Errie-wilgerlat

Die Erries het 205 lopies in hul toegelate 25 beurte aangeteken en Standerton in die 20ste boulbeurt vir 125 lopies uitgeboul

Johan Nel van Hoërskool Ermelo se eerste krieketspan wat verlede  Dinsdag in ’n wegwedstryd teen Hoërskool Standerton te staan gekom het.

Die Erries het 205 lopies in hul toegelate 25 beurte aangeteken en Standerton in die 20ste boulbeurt vir 125 lopies uitgeboul.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button