NewsSchools

Indoor Hokkiespan van die Erries ryg oorwinnings in

HS wen Delmas 12-1, HTS Witbank 11-1 en die Tigers met 6-0.

Op 18, 24 en 31 Augustus het die Erries se Indoor-o/16-hokkiespan: Kyla Grobler, Yonette Fourie, Klarissa Joubert, Nicole van der Merwe, Nicole Venter, Marla Oosthuizen, Ruane Huber en Elize Röhm geseëvier teen onderskeidelik Delmas, HTS Witbank en die Tigers van Witbank.

Die wedstryde het almal in Witbank by The Hockey Farm plaasgevind.

EHS wen Delmas 12-1, HTS Witbank 11-1 en die Tigers met 6-0.

Die Erries is trots op julle! Baie sterkte met julle volgende wedstyd wat 8 September plaasvind.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button