NewsSchools

Erries in SA Bokkiespanne opgeneem

Talle Erries is tydens die Bokkieweek wat gedurende die skoolvakansie plaasgevind het in hul onderskeie sportsoorte vir die SA Bokkiespan gekies.

Talle Erries is tydens die Bokkieweek wat gedurende die skoolvakansie plaasgevind het in hul onderskeie sportsoorte vir die SA Bokkiespan gekies.

Tristen Küsel is in die SA 0/16-seunshokkiespan opgeneem.
Elandré Kruger verteenwoordig EHS se seunshokkie met sy opname in die SA 0/19- span.
Die Erries word ook in dogters-hokkie verteenwoordig met Celine Joubert wat in die 0/19 SA Bokkiespan ingesluit is.
Francois du Plessis is op die kortlys geplaas vir ‘n plek in die 0/16A-rugbyspan.
Trotse Errie Hardus Rothmann is ingesluit in die SA Bokkie 0/16A-rugbyspan.
0/14-rugbyspeler van Hoërskool Ermelo, Kevin van Wyngaardt, is vir die SA Bokkiespan gekies.

Related Articles

Back to top button