Caitlyn Clack van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope vakansie haar skool in die Mpumalanga o/16 netbalspan verteenwoordig.
Dié span het vroeg in die vakansie aan ’n toernooi in Boksburg deelgeneem.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.