CrimeNews

Man vas vir onwettige besit van vuurwapens

Die polisie het die huis van Dumisani Msibi (40) deursoek en beslag gelê op 'n Winchester 12-boor-haelgeweer, 'n 375 Bruno-geweer met teleskoop en

Die polisie het verlede Woensdag inligting ontvang van ‘n persoon in Wesselton wat onwettig in die besit van vuurwapens is.

Die polisie het die huis van Dumisani Msibi (40) deursoek en beslag gelê op ‘n Winchester 12-boor-haelgeweer, ‘n 375 Bruno-geweer met teleskoop en

‘n ronde 375-ammunisie.By verdere ondersoek is gevind dat die vuurwapens in April tydens ‘n huisbraak op ‘n sakeperseel gesteel is.

Msibi het Vrydag in die hof verskyn op aanklag van die onwettige besit van ‘n vuurwapen en huisbraak.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button