NewsSchools

Liggies kry nog onderskeidings

Die getal leerders wat sewe onder-skeidings behaal het, skuif op na vyf.

NĆ” afloop van ‘n hermerk van ‘n aantal van Ligbron se 2016-matriekkandidate se eindeksamenvraestelle spog die skool met 207 vakonderskeidings.

Dit is 10 meer as voor die hermerk.

Die getal leerders wat sewe onder-skeidings behaal het, skuif op na vyf, nadat HendriĆ«tte Stevens ook ‘n onderskeiding in Besigheidstudies behaal het.

Twee kandidate wat nou elk met vyf onderskeidings spog, is Jacques Ehlers en Madelein Snyman.

Deidri de Jager en Anro Pieterse spog nou elk met vier onderskeidings.

Madelein Snyman vyf A’s
Jacques Ehlers, vyf A’s
Anro Pieterse, vier A’s
Diedri de Jager, vier A’s

 

Related Articles

Back to top button