MunicipalNews

Staking neem onaangename wending

Nie-stakende personeel het egter ingespring en die ergste gemors opgeruim.

Die staking deur Msukaligwa munisipale werkers het Maandagoggend ‘n onaangename wending geneem toe stakers die ingang, voorportaal en burgemeesterskantore by die Burgersentrum vol verwerkte rioolslik bemors het.

Nie-stakende personeel het egter ingespring en die ergste gemors opgeruim.

‘n Onaangename reuk het egter in die lug bly hang.

Ontsmettingsmiddel is op die vloer van die ingangsportaal gegooi. ’n Onaangename reuk het egter in die lug bly hang.

Related Articles

Back to top button