NewsSchools

CVO Carolina slaag 100%

Wynand Muller van die CVO Skool Carolina het ná afloop van verlede jaar se matriekeindeksamen ’n  spesiale toekenning  vir die beste prestasie in Geografie in die BCVO-beweging ontvang. Die skool spog ook met ’n 100%-slaagsyger vir dié matriekgroep

Related Articles

Back to top button