Local newsNews

Kersvader bring geskenke

Die kleuters was aangenaam verras toe Kersvader opdaag met ’n sak vol speelgoed

Die kleuters van Bush Baby Kleuterskool was aangenaam verras toe Kersvader opdaag met ’n sak vol speelgoed wat deur Cinderella Toys geskenk is. Voor sit me. Louise van der Walt , agter haar staan Louis van der Walt, Gert van der Walt, Bernicke Lloyd en Hannes van der Walt. Agter hulle staan FJ Grobler, Mieke Grobler, NJ Lloyd, Lianie Butter en Luan Butter. heel agter van Cinderella Toys is me. Vera Le Roux en Antoinette Botha (eienaar) saam met Kersvader wat die geskenke uitgedeel het.

Related Articles

Back to top button