NewsSchools

Landties laat die skei klap

Morgenzon Landbou Akademie (MLA) het verlede Saterdag brons in die Noordvaal-jukskeiklubkampioenskap verower.

Morgan Mostert, Magdaleen Pretorius, Zanele Thabethe, Dehan Jordaan en Ryno Lategan(Afwesig) van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) het  verlede Saterdag  brons in die Noordvaal-jukskeiklubkampioenskap verower.  MLA is baie trots op hul jong-jukskeispelers.

Related Articles

Back to top button