Local newsNewsBreaking News
Storm rig miljoene rande skade aan plaas
Verskeie hout-chalets is ook verwoes.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/93/2016/11/Amersfoort-tornado-3.jpg)
ān Tornado het Dinsdagmiddag miljoene rande se skade aangerig op die plaas Uitgezocht van mnr. Jan du Toit tussen Ermelo en Amersfoort.
Die plaasopstal sowel as verskeie hout-chalets is onder andere heeltemal deur die tornadoĀ verwoes.
Geen verdere inligting is op diƩ stadium beskikbaar nie.