NewsSchools

Sias in SA-span

Sias is in die Suid-Afrikaanse Bokkie-krieketspan en in die Pumasspan ingesluit.

Sias Jacobsz van Laerskool JJ van der Merwe is tydens die krieket-winterweek wat gedurende die skoolvakansie  plaasgevind het, gekies vir die Suid-Afrikaanse Bokkie-krieketspan wat 4-9 Desember na Durban toer. Sias is ook onlangs in die Pumasspan ingesluit wat van 10-16 Desember in die Kaap sal deelneem.

Related Articles

Back to top button