’n Paar van die diere wat tans in EARS se sorg is en hoop op aanneming. EARS het ‘n groot behoefte aan komberse en hondekos. Mense wat graag kos- of kombersskenkings wil maak, kan dit ook by die Hoëvelder se kantore in Murraystraat aflaai. Die koerant mag egter nie geld in ontvangs neem nie. Skakel Ronél by 083 400 1079 of 083 976 7113 vir meer inligting.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.