Die Erries is hard aan die oefen vir die atletiekseisoen en mnr. Awie Smit het hul aflosvaardighede kom slyp.
Mnr. Smit, ’n spesialis-aflosafrigter, het die Errie-atlete opleiding gegee met ’n goeie teoretiese raamwerk en noukeurige praktiese voorbeelde.
Die atlete het verskeie oefensessies saam met hom bygewoon en korrekte vaardighede en tegnieke aangeleer.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.