Local newsNews

Noue ontkoming

Bakkie en volgelaaide sleepwa slaan om.

Die bestuurder van ’n bakkie is lig beseer en drie ander mense is ongedeerd nadat hy beheer oor sy voertuig verloor het en dit die pad verlaat en omgeslaan het.

’n Volgelaaide sleepwa wat deur die bakkie getrek is, het ook in die ongeluk omgeslaan.

Meubels en huishoudelike besittings in die sleepwa is beskadig.

Die ongeluk het verlede Woensdag op die pad tussen Ermelo en Amersfoort gebeur.

IMG_5140 IMG_5141 IMG_5144 IMG_5146

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button