Local sportSport

Stoeiers palm medaljes in

Ermelo stoeiklub presteer tydens die SA-proewe vir juniors.

Lede van Ermelo Stoeiklub wat Saterdag aan die SA proewe vir juniors in Delmas deelgeneem het, is (voor) Nico Brits en Franco du Randt wat albei in die Pumatjie-klas meegeding het. Agter is Ermelo se  medaljewenners Eugene Oosthuizen (brons), Chris Venter (goud) en Hubert Terblanche (silwer).

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Related Articles

Back to top button