GalleriesNewsSchoolsSchools galleriesSports galleries

EHS Tuksreeks teen Kemptonpark

Die Erries het gewys wie is baas op die hokkieveld

Die Errie het dié Saterdag op hul tuisvelde teen Hoërskool Kemptonpark aan die Tuksreeks wedstryde deelgeneem.

Die Erries het die septer op die hokkieveld geswaai en het  hul opponente van die staanspoor af gewys dat hulle n vors is om mee te reken.

Alhoewel hulle hul harte uitgespeel het, het dit egter nie so goed gegaan met die rugbyspanne nie.

Related Articles

Back to top button