Local newsNewsSchools

JJ-atlete deur na Mpumalanga-kampioenskappe

Atlete van Laerskool JJ van der Merwe is gekies vir die Gert Sibande-span wat aan die Mpumalanga-kampioenskappe gaan deelneem.

Voor sit Sias Jacobz, Hardus Rothmann, Amy Greyling en Dominique Smith, in die middelste ry staan Welcome Nkosi, Arend Fourie, R.D. Engelbrecht en Danél Olivier. Agter staan RoAtlete van Laerskool JJ van der Merwe wat gekies is vir die Gert Sibande-span wat aan die Mpumalanga-kampioenskappe gaan deelneem.nél Jacobs, Herman van Niekerk, Anke de Kock, Lana Herholdt en Chané Bester. Frankie dos Reis was afwesig tydens die neem van die foto.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Related Articles

Back to top button