Schools

Frank Opperman besoek die Erries

ERMELO – Frank Opperman het onlangs van die inwoners by Hoërskool Ermelo met sy vertoning, Steeds donkie, vermaak. Die opvoering het die gehoor laat skaterlag en die mense kon duidelik aanklank vind by relevante kwessies wat hy aangespreek het. Ná die vertoning is die kuieraand voortgesit met uithaler-kos en heerlike samesyn in die hoërskool se …

ERMELO – Frank Opperman het onlangs van die inwoners by Hoërskool Ermelo met sy vertoning, Steeds donkie, vermaak.

Die opvoering het die gehoor laat skaterlag en die mense kon duidelik aanklank vind by relevante kwessies wat hy aangespreek het.

Frank Opperman gedurende sy vertoning, Steeds donkie.

Ná die vertoning is die kuieraand voortgesit met uithaler-kos en heerlike samesyn in die hoërskool se vierkant.

“Baie dankie aan almal vir die ondersteuning, asook die gasvroue vir die dek van die tafels. Almal is dit eens dat die aand ‘n reusesukses was,” het die skoolhoof, Pieter Grobler, gesê.

Related Articles

Back to top button