Local newsNews

Tussen Trein-groep hou reünie by Teen die Meer op Chrissiesmeer

Die groep bestaan uit voormalige werkers van die Suid-Afrikaanse Spoorweë en Vervoerdienste.

CHRISSIESMEER – Die Tussen Treine-groep, onder leiding van die oudtreindrywers, mnre. Eddie Joubert en Krieks van der Merwe, het vanaf 10 tot 13 Februarie ‘n reünie by Teen die Meer gehou.

Dié vyf dae lange reünie was ‘n heerlike samesyngeleentheid vol onthou-oomblikke en kosbare herinneringe.

Lede van die Tussen Treine-groep kuier heerlik by Teen die Meer op Chrissiesmeer.

Die groep bestaan uit voormalige werkers van die Suid-Afrikaanse Spoorweë en Vervoerdienste.

Die dag is met Skriflesing en gebed geopen, waarna daar heerlik saam ontbyt geëet is.

Mnr. Jan Oosthuizen en me. Santie Louw tydens die Suid-Afrikaanse Spoorweë se reünie in Chrissiesmeer.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button