Community galleriesGalleries

GALERY – Ermelo Fotoklub kondig wenners aan

Maandeliks kry fotograwe die kans om drie foto's in die opeafdeling en een foto in die afdeling vir vasgestelde onderwerpe in te skryf.

Mnr. Jacques Kruger se ‘Fibonacci’ het die seniorafdeling vir die vasgestelde onderwerp gewen.
Me. Pikkie de Villiers het die vasgestelde onderwerp se juniorafdeling met haar foto, ‘Underwater Patterns’, gewen.
Mnr. Leon Drotsky se ‘Cheetah Portrait’ het die 5-sterafdeling gewen.
Me. Jeanine Smalberger se foto, ‘Cheetah vangs’, is as die 4-sterwenner aangewys.
Me. Adele Smit se ‘View of a Storm’ is as die wenner in die 3-sterafdeling aangewys.
Mnr. Dirkie van Staden se ‘Ou buswiel’ is as die wenner in die 2-sterafdeling aangewys.
Me. Pikkie de Villiers se foto, ‘Street Life’, as die 1-sterwenner aangewys.

Related Articles

Back to top button