Schools galleries

GALERY – Ligbron hou kersdoofseremonie vir matrieks

Aan die einde van elke leerder se gr. 12 jaar, word hul liggies weer simbolies gedoof en word hulle met vertroue die grootmenswêreld ingestuur.

Lenie van Zyl, adjunkhoof akademie en Gerhard Brand, skoolhoof, doof die matrikulante se kerse. Foto | Wayne van der Walt

Die matrikulante se kerse word gedoof. Foto | Wayne van der Walt
Die gr. 12’s verlaat die saal nadat hul kerse gedoof is en is gereed om die grootmenswêreld aan te durf. Foto | Wayne van der Walt
Ouers vang elke spesiale oomblik van die seremonie vas. Foto | Wayne van der Walt
Harry Steenkamp, die hoofseun van 2022, verlaat die saal met sy lig wat helder skyn. Foto | Wayne van der Walt

Foto’s: © Wayne van der Walt

Related Articles

Back to top button