KYK: Pick n Pay Heidelberg bied deurry-diens aan

Die publiek word herinner dat Pick n Pay Heidelberg  inkopies maklik maak met aflewerings, aanlyn inkopies en 'n nuwe deurry-diens.

Die publiek word herinner dat Pick n Pay Heidelberg  inkopies maklik maak met aflewerings, aanlyn inkopies en ‘n nuwe deurry-diens. Chrisjan Jansen van Heidelberg vertel hoe gerieflik die deurry-diens is.

Exit mobile version