KYK: Hoërskool John Vorster is gereed!

Vossieland is gereed en sien daarna uit om Graad 12-leerders terug te verwelkom. Alle nodige maatreëls is in samewerking tussen Mnr Jan Nienaber (hoof) en die Gautengse Departement van Onderwys, in plek gestel vir heropening van die skool op 8 Junie.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto. More »
Back to top button