KYK hoe verlang Laer Volkskool se onnies

Kyk hierdie oulike video deur Laer Volkskool se onderwysers waarin hulle in 'n duidelike boodskap sê hoe hulle na Volkies leerder verlang gedurende die inperking.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto. More »
Back to top button