KYK: Dag 4 van Vlak 4 van die grendeltyd by Heidelberg Mall was druk besig

Besoekers aan Heidelberg Mall het sedert die eerste dag van Vlak 4 van die grendelgreep op 1 Mei, reeds lang rye voor besighede in gevorm vir noodsaaklike aankope soos wintersklere ensomeer.

Exit mobile version