Heidelberg Gemeenskap Polisie Forum (GPF) is deur Generaal-majoor Girlie Mbele as die beste GPF vir 2018 (asook 2017) in die Ekurhuleni East Cluster; asook die beste funksionerende GPF in Gauteng uit 142 polisiestasies vir die laaste twee kwartale aangewys.
Skakel David van As (vise-voorsitter van die GPF) by 083 391 5448 vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak.
Volg ons op: