Sport

Bloemfontein toer lewer uistekende resultate op

Hokkiespelers se harde werk word beloon

Hoër Volkskool se eerste hokkiespan het onlangs ‘n toer na Bloemfontein onderneem en het met goeie uitslae teruggekeer huis toe.

Die volgende uitslae is aangeteken:

Wen uitslae: Volkskool 2 Hans Moore 0, Volkskool 2 Oosterland 0, Volkskool 4 Edenvale 0.

Gelykop uitslae: Volkskool 1 Upington 1, Volkskool 0 Duineveld 0, Volkskool 1 Driehoek 1, Volkskool 1 St Michaels 1.

Verloor uitslae: Volkskool 0 Midstream A 2, Volkskool 0 Hugenote 5.

Abby Goodes, Zahnè Coetzee, Roxanne Roos, Zonnika Venter, Marla Pieterse, Cailin Vanhoutte, Jean-Marè Roets en Jessica Wehmeyer is gekies om na Nederland te toer.

Vier van die Volkskool se spelers, Rulindé Smit, Zahné Coetzee, Abby Goodes en Alexia Botha, is ook aangewys as spelers van die wedstryd.

Daar was ook spelers gekies om ‘n toer na Nederland mee te maak. Die Volkie spelers is Abby Goodes, Zahnè

Coetzee, Roxanne Roos, Zonnika Venter, Marla Pieterse, Cailin Vanhoutte, Jean-Marè Roets en Jessica Wehmeyer.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button